Strand Ratepayers thanks Geocentric

Beste Gene

Ek wil net weereens uit die diepte van my hart vir jou baie dankie sê dat jy opgetree het as ons gasspreker.

Die terugvoer was geweldig positief.

Dankie vir jou passie om die middedorpe terug te wen vir ons mense en ook jou betrokkenheid by die Strand.

Ons het nou weer moed vir ons dorp se toekoms!                                                                                                                       .